650 ha gevestigde operasionele plaas te koop.
Sleutelkenmerke van die plaas:
+/- 322 ha bewerkte lande.
+/- 100 ha onder spilpuntbesproeing.
+/- 160 ha natuurlike weiding.
+/- 20 ha aangeplante weiding.
Gevestigde infrastruktuur.
Verskeie store en ander strukture.
Veehanteringsgeriewe.
Verskeie woonhuise.
Verskeie kampe.
Verskeie boorgate.
Verskeie damme.
Die verkoper is geregistreer vir BTW.